Bible Society of South Africa

Die Boek van die Lewe – Dag 265

Bybelteks(te)

16Die Israeliete het egter nie almal aan die goeie boodskap gehoor gegee nie. Jesaja sê immers: “Here, wie het die prediking geglo wat ons gehoor het?” 17Die geloof kom dus deur die prediking wat 'n mens hoor, en die prediking wat ons hoor, is die verkondiging van Christus.

18Maar 'n mens sou kon vra: Het die Israeliete dan nie die prediking gehoor nie?

Alte seker het hulle gehoor! Die Skrif sê:

“Hulle prediking het oor die hele wêreld weerklink,

hulle woorde tot by die uithoeke van die aarde.”

ROMEINE 10:16-18AFR83Maak oop in die Bybelleser

‘n Reeks lesings wat die skoonheid en krag van God se woord verklaar.

Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS