Bible Society of South Africa

Die Boek van die Lewe – Dag 262

Bybelteks(te)

Die tien gebooie

1Toe het God al hierdie gebooie aangekondig:

2“Ek is die Here jou God wat jou uit Egipte, uit die plek van slawerny, bevry het. 3Jy mag naas My geen ander gode hê nie.

EKSODUS 20:1-3AFR83Maak oop in die Bybelleser

‘n Reeks lesings wat die skoonheid en krag van God se woord verklaar.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS