Bible Society of South Africa

Die Boek van die Lewe – Dag 261

Bybelteks(te)

10Die reën en die sneeu kom uit die hemel uit

en dit gaan nie daarheen terug nie maar deurweek die aarde

en laat die plante bot en vrugte dra,

sodat daar saad is om te saai en brood om te eet.

11So sal die woord wat uit my mond kom, ook wees:

dit sal nie onverrigter sake na My toe terugkeer nie,

maar dit sal doen wat Ek gedoen wil hê

en tot stand bring waarvoor Ek dit gestuur het.

JESAJA 55:10-11AFR83Maak oop in die Bybelleser

‘n Reeks lesings wat die skoonheid en krag van God se woord verklaar.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS