Bible Society of South Africa

Die Boek van die Lewe – Dag 257

Bybelteks(te)

147In die oggendskemer al roep ek om hulp

en stel ek my vertroue in u woord.

148Die hele nag lê ek wakker

en oorpeins ek u woord.

149Handel volgens u liefde, Here, luister tog na my.

Laat u bepalings geld, hou my in die lewe.

PSALMS 119:147-149AFR83Maak oop in die Bybelleser

‘n Reeks lesings wat die skoonheid en krag van God se woord verklaar.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS