Bible Society of South Africa

Die Boek van die Lewe – Dag 256

Bybelteks(te)

129U verordeninge is wonderlik,

daarom kom ek hulle na.

130Wanneer u woord vir mense oopgaan, bring dit lig;

dit gee insig aan dié wat nog onervare is.

131Met my hele wese smag ek na u gebooie,

verlang ek daarna.

PSALMS 119:129-131AFR83Maak oop in die Bybelleser

‘n Reeks lesings wat die skoonheid en krag van God se woord verklaar.

Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS