Bible Society of South Africa

Die Boek van die Lewe – Dag 258

Bybelteks(te)

6Iemand sê: “Roep!”

En ek vra:

“Wat kan ek roep?

Alle mense is soos gras,

alles waarop hulle staatmaak, is soos 'n veldblom:

7gras verdor en blomme verwelk

as die Here sy wind daaroor laat waai.”

Dit ís so, die volk is soos gras.

8Gras verdor en blomme verwelk,

maar die woord van ons God bly vir ewig.

JESAJA 40:6-8AFR83Maak oop in die Bybelleser

‘n Reeks lesings wat die skoonheid en krag van God se woord verklaar.

Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS