Bible Society of South Africa

Die Boek van die Lewe – Dag 255

Bybelteks(te)

103Hoe aangenaam is u woord,

soeter as heuning in die mond.

104U bevele gee my insig,

daarom haat ek elke verkeerde pad.

105U woord is die lamp wat my die weg wys,

die lig op my pad.

PSALMS 119:103-105AFR83Maak oop in die Bybelleser

‘n Reeks lesings wat die skoonheid en krag van God se woord verklaar.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS