Bible Society of South Africa

Tekskritiek van die Ou Testament

Moderne uitgawes van die Hebreeuse Ou Testament, die Hebreeuse Bybel, is gebaseer op een manuskrip.


Gewoonlik is dit die Codex Leningradensis, en soms die Codex Aleppo. ʼn Uitgawe wat die teks van een manuskrip volg, word ʼn diplomatieke uitgawe genoem.

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.25.2
VOLG ONS