Bible Society of South Africa

Tekskritiek van die Nuwe Testament

Ons het baie manuskripte en papiri van die Nuwe Testamentiese tekste. Sommige dateer uit die tydperk kort nadat die boeke van die Nuwe Testament geskryf is. Die tekskritiek van die Nuwe Testament maak gebruik van al hierdie tekste.

Kritiese uitgawe

Moderne uitgawes van die Griekse Nuwe Testament bied ʼn kritiese uitgawe van die teks aan. Dit wil sê, ʼn teks wat nie slegs een manuskrip volg nie, maar die beste, oorspronklikste teks uit al die manuskripte rekonstrueer. ʼn Kritiese uitgawe is daarom ʼn saamgestelde teks wat op al die beskikbare materiale gebaseer is. 


 

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.12
VOLG ONS