Bible Society of South Africa

Satan

In die Nuwe Testament verwys Satan na ʼn bonatuurlike persoon wat God se belangrikste teenstander is, en wat verantwoordelik is vir die kwaad in die wêreld. Hy is die leier van die engele wat teen God in opstand gekom het. ʼn Ander naam vir Satan is “die duiwel”.



In die Ou Testament het die Hebreeuse woord

satan

nog die algemene betekenis van “teenstander”.



Vir meer hieroor, sien:

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.12
VOLG ONS