In die Nuwe Testament verwys Satan na ʼn bonatuurlike persoon wat God se belangrikste teenstander is, en wat verantwoordelik is vir die kwaad in die wêreld. Hy is die leier van die engele wat teen God in opstand gekom het. ʼn Ander naam vir Satan is “die duiwel”.