Bible Society of South Africa

Vaste gebede

Uit die Nuwe Testamentiese tyd ken ons ʼn aantal vaste Joodse gebede. Hulle verskil ten opsigte van formulering en lengte:

  • die Sjema (die geloofsbelydenis uit Deuteronomium 6:4, wat begin met “Luister, Israel, ...”);
  • die Amidah, wat drie maal per dag gesê word.

Die Ons Vadergebed

Die Ons Vadergebed (Matteus 6:9-13; Lukas 11:1-4) het sy oorsprong in die Joodse tradisie en het ʼn belangrike plek in die liturgie van die vroeë kerk gehad.

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS