Salfolie
Salfolie het uit ʼn mengsel van olie en geurmiddels bestaan. Die meng van salfolie was die taak van ʼn vakman: ʼn lid van die salfmengers.
Liturgiese salfolie
Die samestelling van salfolie vir godsdienstige doeleindes word noukeurig voorgeskryf. Die salf mag nie vir ander aardse doeleindes gebruik word nie. Volgens Eksodus 30:23-24
Lees verder?
Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy: