onderwerp
Baba
Daar is nie baie bekend oor die versorging van babas in bybelse tye nie.
Waarom babas met sout ingevryf ...
Ná die geboorte
In Esegiël 16:4 word ʼn aantal dinge, wat waarskynlik baie algemeen was ná die geboorte van ʼn baba, genoem: die naelstring is gesny, die kind is gebad en met sout ingevryf en in doeke toegedraai.Waarom babas met sout ingevryf ...
Lees meer?
Skep ’n gratis profiel.
Met ‘n gratis rekening kan jy:
- ander vertalings in alle amptelike tale lees;
- verskillende Bybelvertalings vergelyk;
- jou ervaring verpersoonlik deur jou eie aantekeninge in te sluit en verse te beklemtoon
- toegang bekom tot addisionele Bybelhulpbronne (onderwerpe, kaarte en artikels met agtergrondinligting).