Bible Society of South Africa

Familie

Familie was baie belangrik in die bybelse tyd. Familie beteken hier ʼn uitgebreide familie, ʼn pa en sy vrou (of vroue), kinders, skoondogters, kleinkinders en slawe.

Struktuur

ʼn Familie kon bestaan het uit 50 tot 100 mense en verskeie geslagte, wat almal naby aan mekaar gewoon het.


Verskeie families saam het ʼn familiegroep en ʼn aantal familiegroepe saam het ʼn stam gevorm.

Van vader na seun

Families was patriargaal: herkoms en eiendom het deur die manlike geslagslyn geloop. Sodra ʼn dogter getrou het, het sy by haar man se familie gaan woon.


 

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.12
VOLG ONS