Bible Society of South Africa

Salfolie

Salfolie het uit ʼn mengsel van olie en geurmiddels bestaan. Die meng van salfolie was die taak van ʼn vakman: ʼn lid van die salfmengers.

Liturgiese salfolie

Die samestelling van salfolie vir godsdienstige doeleindes word noukeurig voorgeskryf. Die salf mag nie vir ander aardse doeleindes gebruik word nie. Volgens Eksodus 30:23-24 bestaan salfolie uit:

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.25.2
VOLG ONS