Bible Society of South Africa

Huiskerk

Die boek Handelinge vertel ons dat die eerste gelowiges brood gebreek het “in mekaar se huise” en dat hele families gedoop is. In Paulus se briewe stuur hy gereeld groete van en na ʼn gemeente wat in iemand se huis bymekaar kom.

Klein gemeentes

In die eerste eeu het Christene nie in spesiale kerkgeboue bymekaar gekom nie. Hulle byeenkomste was in die huise van welgestelde gemeentelidmate. Hierdie huise het plek gehad vir hoogstens 30 tot 40 mense. Daar was sonder twyfel verskeie van hierdie huiskerke in Korinte en Rome.

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS