Henog
Henog is ʼn nakomeling van Adam. Hy leef in so ʼn noue verbondenheid met God dat hy nie op die normale manier sterf nie, maar deur God weggeneem word.
Die naam Henog
Die naam Henog beteken “die toegewyde”, wat afgelei is van die Hebreeuse woord vir “toewyding”.
Henog is ʼn sewende geslag nakomeling van Adam
Daar is nog ʼn man met die naam Henog, wat as ʼn seun van Kain aangegee word. Volgens hierdie lys noem Kain hom, sowel as die stad wat hy bou, Henog (Genesis 4:17-18
Deur God weggeneem
In die lys van die afstammelinge van Adam neem Henog ʼn spesiale plek in. Hy het “slegs” 365 jaar gelewe, terwyl die meeste van sy voorouers baie ouer was toe hulle dood is. Verder het hy in sy lewe ʼn innige verhouding met God gehad (Genesis 5:24
Die vreemdste ding omtrent Henog is sy dood. Tradisioneel word aanvaar dat hy nie op die normale manier dood is nie, maar dat hy deur God weggeneem is (Sirag 44:16
Boeke van Henog
Daar is drie Joodse manuskripte met visioene wat aan Henog toegeskryf word (Judas 1:14
Fragmente uit 1 Henog is in die grotte van Qumran
Verwante Bybelgedeeltes
HEBREËRS 11.5 GENESIS 5.18 - GENESIS 5.24 GENESIS 4.17 - GENESIS 4.18 44.16 49.14 LUKAS 3.37 JUDAS 1.14Lees verder?
Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy: