Elkana
Elkana is met twee vroue, Hanna en Peninna, getroud. Elkana het Hanna lief, alhoewel sy nie vir hom enige kinders kon kry nie. Uiteindelik word Hanna swanger en bring ʼn seun, wat sy Samuel noem, in die wêreld.
Die naam Elkana
Die naam Elkana beteken “God het geskep”. Volgens 1 Samuel 1:1
Verwante Bybelgedeeltes
1 SAMUEL 1.1 - 1 SAMUEL 1.23 1 SAMUEL 2.11 1 KRONIEKE 6.7 - 1 KRONIEKE 6.13 1 KRONIEKE 15.23 2 KRONIEKE 28.7Lees verder?
Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy: