Efraim
Efraim is die jongste seun van Josef en sy Egiptiese vrou Asenat, met ʼn ouer broer met die naam Manasse
Die naam Efraim
Die naam Efraim beteken “dubbel vrugbaar”. Sy vader Josef gee aan hom hierdie naam omdat hy bly is dat hy twee seuns in die land Egipte kry.
Lees verder?
Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy: