Bible Society of South Africa

Augustus

Augustus was die eerste keiser van die Romeinse Ryk. Hy is by sy geboorte Gaius Octavianus genoem, maar as keiser het hy die naam Augustus (die “verhoogde”) ontvang. Hy was vanaf 27 v.C. tot 14 n.C. keiser.

Augustus in die Nuwe Testament

Augustus word in die Bybel vermeld. Volgens Lukas 2:1 het hy beveel dat alle inwoners van sy ryk in hulle tuisdorp geregistreer moet word. Josef en Maria het na Betlehem, die stad van hulle voorvader Dawid, gereis, waar Jesus gebore is.

Verwante Bybelgedeeltes

LUKAS 2.1

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS