Bible Society of South Africa

Abner

Abner is aan Saul verwant en is die bevelvoerder van sy leër. Ná Saul se dood voer hy bevel oor die leër van Saul se seun Isboset. Abner word deur Joab, Dawid se leëraanvoerder, doodgemaak, nadat hy met Dawid oor vrede gaan onderhandel het.

Die naam Abner

Die naam Abner beteken “my vader is Ner”. Volgens 1 Samuel 14:50 was Ner, Abner se vader, een van Saul se ooms en daarom was hulle neefs. Volgens 1 Kronieke 9:39 was Ner Saul se oupa, en Abner was Saul se oom.

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS