2 Konings
1 en 2 Konings vorm saam ʼn deurlopende verhaal wat ʼn vervolg op 1 en 2 Samuel is. In Bybels is die verhaal oor twee boeke versprei — waarskynlik as gevolg van die omvang van die narratief. In hierdie boeke lees ons verhale oor die konings wat ná Dawid
Titel van die boek
Die titel Konings verwys na die konings wat vir vier eeue oor Israel en Juda regeer het, vanaf die tiende tot die sesde eeu v.C.
Lees verder?
Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy: