Bible Society of South Africa

Oortjies (muntstuk) Markus 12:42 (1933/1953-vertaling)

Die oortjie was een van die munte van min waarde wat in die Nuwe Testamentiese tye gebruik is. Hierdie muntstuk is deur plaaslike heersers, soos die Romeinse prefek, uitgereik.


Die oortjies het nie die beeld van die keiser vertoon nie, maar wel ʼn Griekse teks. Dit het ook simbole vertoon, soos ʼn palmboom, ʼn druiweblaar of die horing van oorvloed.


 

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS