Esseners en die Nuwe Testament
Sommige begrippe in die Nuwe Testament speel ʼn belangrike rol in Esseense literatuur. Maar sulke ooreenkomste beteken nie dat die eerste Christene Esseners was nie.
En Jesus
Gedeelde begrippe
Belangrike begrippe wat in die Nuwe Testament asook in die Dooie See-rolle
- die “nuwe verbond
” (1 Korintiërs 11:25 ); - die “uitleef van die wet”, wat tradisioneel “wetsonderhouding” (1933/1953-vertaling) (Romeine 3:20
) genoem word; - die “mense van die lig” (Johannes 12:36
); hierdie uitdrukking kom ook voor in Lukas 16:8 , waar dit na die Esseners self kan verwys.
Lees verder?
Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy: