Bible Society of South Africa

Vers-‘n-dag – 27 November 2022

Bybelteks(te)

EFESIËRS 6

Die Christen se wapenrusting

10Verder nog dit: Soek julle krag in die Here en in sy groot mag. 11Trek die volle wapenrusting aan wat God julle gee, sodat julle op julle pos kan bly ondanks die listige aanslae van die duiwel.

EFESIËRS 6:10-11AFR83Maak oop in die Bybelleser
Bible Society of South Africav.4.26.9
VOLG ONS