Bible Society of South Africa

Vers-’n-dag – 9 Desember 2023

Bybelteks(te)

12Jesus sê toe weer: “Kyk, Ek kom gou! Ek bring die loon saam met My om elkeen te beloon vir wat hy gedoen het. 13Ek is die Alfa en die Omega, die Eerste en die Laaste, die Begin en die Einde.

DIE OPENBARING 22:12-13AFR83Maak oop in die Bybelleser
Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS