Bible Society of South Africa

Vers-’n-dag – 8 Oktober 2023

Bybelteks(te)

16God het deur Hom alles geskep

wat in die hemel en op die aarde is:

alles wat gesien kan word

en alles wat nie gesien kan word nie, konings, heersers, maghebbers, gesagvoerders.

Alles is deur Hom en vir Hom geskep.

17Voor alles was Hy al daar,

en deur Hom bly alles in stand.

KOLOSSENSE 1:16-17AFR83Maak oop in die Bybelleser
Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS