Bible Society of South Africa

Vers-'n-dag - 5 Oktober 2024

Bybelteks(te)

GENESIS 28

15Ek is by jou en Ek sal jou beskerm waar jy ook al gaan. Ek sal jou na hierdie land toe terugbring. Ek sal jou nie in die steek laat nie. Ek sal doen wat Ek jou beloof het.”

GENESIS 28:15AFR83Maak oop in die Bybelleser
Bible Society of South Africav.4.24.4
VOLG ONS