Bible Society of South Africa

Vers-’n-dag – 3 September 2023

Bybelteks(te)

Lewe in verbondenheid met Christus Jesus

6Aangesien julle dan Christus Jesus as Here aangeneem het, moet julle in verbondenheid met Hom lewe, 7in Hom gewortel en op Hom gebou, vas in die geloof soos julle geleer is, en met dankbaarheid vervul.

KOLOSSENSE 2:6-7AFR83Maak oop in die Bybelleser
Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS