Bible Society of South Africa

Vers-’n-dag – 29 Oktober 2023

Bybelteks(te)

Die Here is my herder

1'n Psalm van Dawid.

Die Here is my herder, ek kom niks kort nie.

2Hy laat my rus in groen weivelde.

Hy bring my by waters waar daar vrede is.

3Hy gee my nuwe krag.

Hy lei my op die regte paaie

tot die eer van sy Naam.

PSALMS 23:1-3AFR83Maak oop in die Bybelleser
Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS