Bible Society of South Africa

Vers-’n-dag – 25 Junie 2023

Bybelteks(te)

24“Die Here sal julle seën

en julle beskerm;

25die Here sal tot julle redding verskyn

en julle genadig wees;

26die Here sal julle gebede verhoor

en aan julle vrede gee!

27“So moet die priesters my Naam oor die Israeliete uitroep, en Ek sal hulle seën.”

NUMERI 6:24-27AFR83Maak oop in die Bybelleser
Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS