Bible Society of South Africa

Vers-’n-dag – 21 Mei 2023

Bybelteks(te)

7Deur die bloed van sy Seun is ons verlos en is ons oortredinge vergewe kragtens die ryke genade van God 8wat Hy in al sy wysheid en insig so oorvloedig aan ons geskenk het.

EFESIËRS 1:7-8AFR83Maak oop in die Bybelleser
Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS