Bible Society of South Africa

Vers-’n-dag – 20 Augustus 2023

Bybelteks(te)

4Maar God is ryk in barmhartigheid en het ons innig lief. 5Deur sy groot liefde het Hy ons wat dood was as gevolg van ons oortredings, saam met Christus lewend gemaak. Uit genade is julle gered!

EFESIËRS 2:4-5AFR83Maak oop in die Bybelleser
Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS