Bible Society of South Africa

Vers-’n-dag – 2 Januarie 2023

Bybelteks(te)

35So sê die Here,

Hy wat die son bedags laat skyn,

die maan en sterre beveel om snags te skitter,

Hy wat die see onstuimig laat word, wat sy golwe laat druis,

wie se Naam Here die Almagtige is:

JEREMIA 31:35AFR83Maak oop in die Bybelleser
Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS