Bible Society of South Africa

Vers-’n-dag – 1 Januarie 2023

Bybelteks(te)

Julle moet mekaar liefhê

9“Soos die Vader My liefhet, het Ek julle ook lief. Julle moet in my liefde bly. 10As julle my opdragte uitvoer, sal julle in my liefde bly, net soos Ek die opdragte van my Vader uitvoer en in sy liefde bly.

JOHANNES 15:9-10AFR83Maak oop in die Bybelleser
Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS