Bible Society of South Africa

Vers-’n-dag – 2 Desember 2023

Bybelteks(te)

Wat geloof is

1Om te glo, is om seker te wees van die dinge wat ons hoop, om oortuig te wees van die dinge wat ons nie sien nie.

HEBREËRS 11:1AFR83Maak oop in die Bybelleser
Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS