Bible Society of South Africa

Vers-’n-dag – 19 Februarie 2023

Bybelteks(te)

25Toe sê Jesus vir haar: “Ek is die opstanding en die lewe. Wie in My glo, sal lewe, al sterwe hy ook; 26en elkeen wat lewe en in My glo, sal in alle ewigheid nooit sterwe nie. Glo jy dit?”

27“Ja, Here,” sê sy vir Hom, “ek glo vas dat U die Christus is, die Seun van God, die Een wat na die wêreld toe moes kom.”

JOHANNES 11:25-27AFR83Maak oop in die Bybelleser
Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS