Bible Society of South Africa

Vers-’n-dag – 16 Julie 2023

Bybelteks(te)

9Die Here stel nie die vervulling van sy belofte uit nie, al dink party mense so. Nee, Hy is geduldig met julle, omdat Hy nie wil hê dat iemand verlore gaan nie: Hy wil hê dat almal hulle moet bekeer.

2 PETRUS 3:9AFR83Maak oop in die Bybelleser
Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS