Bible Society of South Africa

Vers-’n-dag – 16 April 2023

Bybelteks(te)

19en hoe geweldig groot sy krag is wat Hy uitoefen in ons wat glo. Dit is dieselfde kragtige werking van sy mag 20wat Hy uitgeoefen het toe Hy Christus uit die dood opgewek en Hom in die hemel aan sy regterhand laat sit het:

EFESIËRS 1:19-20AFR83Maak oop in die Bybelleser
Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS