Bible Society of South Africa

Vers-’n-dag – 15 Januarie 2023

Bybelteks(te)

Die Here kom om oor die aarde te heers

1Sing 'n nuwe lied tot eer van die Here,

sing tot eer van die Here, almal op aarde!

2Sing tot eer van die Here, prys sy Naam,

verkondig elke dag sy reddingsdade!

PSALMS 96:1-2AFR83Maak oop in die Bybelleser
Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS