Bible Society of South Africa

Vers-'n-dag - 11 Augustus 2024

Bybelteks(te)

EFESIËRS 3

16Ek bid dat Hy deur sy Gees uit die rykdom van sy heerlikheid aan julle die krag sal gee om innerlik sterk te word, 17dat Christus deur die geloof in julle harte sal woon en dat julle in die liefde gewortel en gegrondves sal wees.

EFESIËRS 3:16-17AFR83Maak oop in die Bybelleser
Bible Society of South Africav.4.24.4
VOLG ONS