Bible Society of South Africa

Vers-'n-dag - 10 Augustus 2024

Bybelteks(te)

KLAAGLIEDERE 3

25Die Here is goed vir wie op Hom bly hoop,

vir die mens wat na sy wil vra;

26dit is goed om geduldig te wag

op die hulp van die Here;

KLAAGLIEDERE 3:25-26AFR83Maak oop in die Bybelleser
Bible Society of South Africav.4.24.4
VOLG ONS