Bible Society of South Africa

Vers-’n-dag – 10 Januarie 2023

Bybelteks(te)

13Daar is ook niks in die skepping wat vir God onsigbaar is nie; alles lê oop en bloot voor sy oë. En aan Hom moet ons rekenskap gee.

HEBREËRS 4:13AFR83Maak oop in die Bybelleser
Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS