Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 80

Spreuke 11:22

Bybelteks(te)

22Die skoonheid van 'n vrou sonder oordeel

is soos 'n goue ring aan 'n vark se snoet.

SPREUKE 11:22AFR83Maak oop in die Bybelleser

Spreuke leer ons dat skoonheid dieper moet gaan as die uiterlike. Skoonheid sonder diskresie is soos ’n goue ring in ’n vark se snoet. Dit pas eenvoudig nie (vgl Spr 11:16).

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS