Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 269

Spreuke 24:5-6

Bybelteks(te)

5Dit is die wyse man wat sterk is,

die een wat kennis het, wat werklik mag het.

6Jy maak oorlog ná beraadslaging,

en die oorwinning kom deur baie raadgewers.

SPREUKE 24:5-6AFR83Maak oop in die Bybelleser

Spreuk 22 – Wyse leiers span raadgewers in.

Wysheid is die eintlike mag, maar dit kom nie van een mens of een bron af nie, eerder van baie raadgewers af en dan net ná beraadslaging.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS