Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 259
Spreuke 23:12
Bybelteks(te)
SPREUKE 23
Spreuk 12 – Luister met aandag na wysheid.
Jou hart / gedagtes moet op korreksie / teregwysing gerig wees om dit sorgvuldig te oorweeg. Daarom moet jou ore gespits luister na die wysheid vir onderskeiding.