Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 174

Spreuke 17:23

Bybelteks(te)

23'n Goddelose mens bied omkoopgeskenke aan en verdraai die reg.

SPREUKE 17:23AFR83Maak oop in die Bybelleser

’n Mens wonder soms hoekom iemand in die openbaar die reg verdraai of hulle mag misbruik om ’n uitspraak te maak wat duidelik nie strook met die wet nie. Spreuke dui een van die oorsake aan. Omkoopgeskenke. Dit is wat baie keer agter goddelose mense se verkeerde uitsprake lê. Hulle het in die geheim omkoopgeskenke ontvang en dwarsboom so die regstelsel (vgl ook vers 8).

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS