Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 170

Spreuke 17:16

Bybelteks(te)

16Watter nut het dit as 'n dwaas geld in die hand het

om wysheid te koop en hy het nie verstand nie?

SPREUKE 17:16AFR83Maak oop in die Bybelleser

Spreuke beklemtoon die algemene waarheid dat ‘n dwaas nie wysheid kan bekom nie, selfs al probeer hy daarvoor betaal. Wysheid kan nie deur ’n dwaas gekoop word nie (Job 28:15-19). Wysheid begin met die vrees van die Here (vgl Spr 9:10) en groei deur ’n fokus op waarheid en ’n aanvaarding van teregwysing (vgl Spr 23:23).

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS