Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 103

Spreuke 13:2-3

Bybelteks(te)

2'n Mens kan voorspoedig word

deur altyd die regte woorde te gebruik;

onbetroubare mense is net uit op geweld.

3Wie sy mond in bedwang hou, behou sy lewe;

wie sy mond nie kan hou nie, gaan sy ondergang tegemoet.

SPREUKE 13:2-3AFR83Maak oop in die Bybelleser

Derick Kidner gee in sy kommentaar aan hierdie verse die betekenisvolle opskrif: “Words fruitful or fatal”. Woorde het gevolge. Dit kan goed wees of gewelddadig. Daarom is dit die beste om ’n wag voor jou mond te sit. Baie praat gee jou vyande skietgoed om jou by te kom.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS